|
| Naam: WILLIENE WESSELS | MY URL: Visit Me |
| My Email: Email Me | Dorp: pretoria |
Kommentaar:
Mis julle ongelooflik baie!! Hennenman is n awsome plek, het die beste memories daar gehaad!!! =)
(gr.8 en 9) - 2008-2009
| Naam: Morne Schoeman | MY URL: Visit Me |
| My Email: Email Me | Dorp: Centurion |
Kommentaar:
Hi al die oud-Hennies van matriek 2001. Ek sien uit na die reunie 17 Sept 2011 om weereens kennis te maak met almal van julle. Ons is nog op soek na JP Gelderblom vir uitnodiging, as enige iemand kennis dra van hom,kontak my gerus.
| Naam: Kobus de Klerk | MY URL: Visit Me |
| My Email: Email Me | Dorp: Kathu |
Kommentaar:
Ek is dringend opsoek na fotos van die matrieks van 1998. As enige iemand dit het, stuur asb vir my 'n paar deur na kobus@deklerkfotografie.co.za
Groete
| Naam: Isabel Anderson | MY URL: Visit Me |
| My Email: Email Me | Dorp: Bloemfontein |
Kommentaar:
Baie geluk met 'n mooi webblad! Wanneer hou ons weer reunie - matrieks 84? Groete
| Naam: Hannes Steyn | MY URL: Visit Me |
| My Email: Email Me | Dorp: Nigel |
Kommentaar:
Soos ek voorheen bevestig het,was ek in 1953 in matriek. Dit was kort voor die einde van die eerste kwartaal in 1950 toe na HSH gegaan het vanaf Helpmekaar in Johannesburg.Die Boekhou onderwyser was Mnr Renier Pretorius en dit was hy wat die grondlegger van my loopbaan was.Op sy aanbeveeling het ek as ingeskrewe klerk by die Ouditeursfirma van Mnr Daan Erasmus wie se kantoor in die De Waalgebou in Marynastaat was.In my loopbaan was ek by van die grootste besighede in S A werksaam en was ook vir 5 jaar in Zambia vir een van laasgenoemde besighede.Ek is 76 jaar oud,nog steeds in my oorspronklike beroep en dink nie eers aan aftree nie.Dit alles is te danke aan HSH waar ek dit 1950 begin het.Vir my is dit die beste Skool in die land want daar het ek geleer dat deur harde werk (arbied) bereik jy jou einddoel.Alle sukses vir HSH in die toekoms.
| Naam: Hannes Steyn | MY URL: Visit Me |
| My Email: Email Me | Dorp: Nigel |
Kommentaar:
| Naam: Hannes Taljaard | MY URL: Visit Me |
| My Email: Email Me | Dorp: Witbank |
Kommentaar:
Dit was nou 'n "stroll down memorylane". Sal gereeld loer. Was in matriek 1983. Iemand wat weet waar Henry en Danny hul bevind?
| Naam: Hannes Steyn | MY URL: Visit Me |
| My Email: Email Me | Dorp: Nigel |
Kommentaar:
Ek is 'n oud leerling van HSH en was in 1953 in matriek. Ek is bly dat ek nou ontdek het dat die Skool 'n webtuiste het. Baie dankie aan Nelie Jacobs wat my voorsien het van 'n naamlys van die matrieks van 1953.Indien daar enige ander oudleerlinge van die Skool is wat my nog kan onthou sal ek bly wees as hulle met my inverbinding sal tree.
| Naam: Blikkies (Johan Blignaut) | MY URL: Visit Me |
| My Email: Email Me | Dorp: Kempton Park |
Kommentaar:
Was op Hennenman in die skool van Sub A af tot Matriek (1964). Ek sal baie graag van my ou klasmaats (die wat nog leef) wil hoor. Alles van die beste vorentoe vir HSH! Kontak my by 011 391 2205 of 082 66 33 688.
| Naam: lourens | MY URL: Visit Me |
| My Email: Email Me | Dorp: j-bay |
Kommentaar:
waneer hou julle weer reunie vir die klas van 67 of 68 69