Welkom by ons gasteboek

Current Page   Page 25   Page 24   Page 23   Page 22   Page 21   Page 20   Page 19 
Page 18   Page 17   Page 16   Page 15   Page 14   Page 13   Page 12   Page 11  
Page 10   Page 9   Page 8   Page 7   Page 6   Page 5   Page 4   Page 3  
Page 2   Page 1  

Terug na die tuisblad  | Teken ons Gasteboek



01/01/09 23:47:22 GMT
Naam: Roelof Lubbe MY URL: Visit Me
My Email: Email Me Dorp: Sydney, Australia

Kommentaar:
Hi daar julle. Ek dink die enigste een daar by julle wat my sal onthou is Ina. Ek het gematrikuleer (na baie pakslae en gebede van Ina - ek dink sy was bang ek bly nog n jaar!) in 1982. Ek hoor graag van ou Hennenman pelle. Groete daar en hoop om van julle te hoor. Roelof



12/19/08 10:26:18 GMT
Naam: Dewald van Rooyen MY URL: Visit Me
My Email: Email Me Dorp: polokwane

Kommentaar:
Hi daar, eks van die matrix 97 groepie, en ek sal graag van my ou maats en girlfriends wil hoor!



12/13/08 05:20:30 GMT
Naam: Gawie le Roux MY URL: Visit Me
My Email: Email Me Dorp: Mosselbaai

Kommentaar:
Beste skool, Mnr Crowhter, het altyd gesê: "Doen alles wat mooi goed en reg is"



12/12/08 08:47:02 GMT
Naam: Lize Geldenhuys (nee De Jager) MY URL: Visit Me
My Email: Email Me Dorp: Ermelo

Kommentaar:
Ek sal graag wil kontak maak met van my ou klasmaats .... Is ook op soek na die Coetzee's wat vroeër jare in hennenman gebly het, Oom Piet, Tannie Ans, Anton, Pierre en Liesl. As enigiemand iets van hulle weet, laat weet my asb.



12/12/08 08:41:53 GMT
Naam: Lize Geldenhuys (nee De Jager) MY URL: Visit Me
My Email: Email Me Dorp: Ermelo

Kommentaar:
Hallo daar, ek is baie trots op julle webblad, ek was self 'n Hennie op my dae, het daar skoolgegaan vanaf Sub A tot St 7 (1980 - 1988) Groetnis



11/25/08 09:29:19 GMT
Naam: Amanda Harmse MY URL: Visit Me
My Email: Email Me Dorp: St Francis Baai

Kommentaar:
Hallo Almal!! Shoe, hoe verlang ek nou terug!!Die matriekafskeid lyk asof dit uit 'n sprokiesverhaal kom. Sterke aan almal met die eksamens en geniet julle laaste paar dae van skool - dit IS die beste tyd van jou lewe. Groete vir almal!!



11/24/08 06:49:51 GMT
Naam: Retief Richards MY URL: Visit Me
My Email: Email Me Dorp: germiston

Kommentaar:
Baie goed! HELLE TANNIE ANJE, DUTOIT EN ANDRI!!!!!!!!



11/24/08 06:48:52 GMT
Naam: Retief richards MY URL: Visit Me
My Email: Email Me Dorp: germiston

Kommentaar:
Baie goed! HELLE TANNIE ANJE, DUTOIT EN ANDRI!!!!!!!!



11/19/08 08:05:47 GMT
Naam: cattellion jeannine MY URL: Visit Me
My Email: Email Me Dorp: belgie

Kommentaar:
ons het gewoon in hennenman 1958-1961 fritz louw straat 3 hennenman is die dorp terug gaan bezoek in 1998 alles was nog so mooi daar het ook met die mevrouw gesels wat daat nou woon in die mooi huis het ook die laerskool besoek waar ik skool gegaan het my laatste juffvrou daar was mevrouw de greef en nou soek ik ook my vriendin lida van der walt wat in die beyersstraat 18 gewoon het. het nog heimwee aan die mooi jare daar .volg die skole op die web was ook nog aanwesig as die nuwe laerskool ingewy is.en ons klas het nog die skool bybel geskenk. baie groete jeannine uit belgie



11/10/08 10:01:42 GMT
Naam: Ben Hamman MY URL: Visit Me
My Email: Email Me Dorp: Johannesburg

Kommentaar:
Dit is lekker om weer betrokke te raak by my ou skool! dit is ook goed om te sien hulle doen so goed op al die gebiede! hou so aan!



Current Page   Page 25   Page 24   Page 23   Page 22   Page 21   Page 20   Page 19 
Page 18   Page 17   Page 16   Page 15   Page 14   Page 13   Page 12   Page 11  
Page 10   Page 9   Page 8   Page 7   Page 6   Page 5   Page 4   Page 3  
Page 2   Page 1  

Terug na die tuisblad  | Teken ons Gasteboek

Kaftos.com Search The Internet