|
| Naam: Eric Brits | MY URL: Visit Me |
| My Email: Email Me | Dorp: Pretoria |
Kommentaar:
Matriekklas van 1981. Baie mooi Hennenman Hoërskool. Dis lekker om te sien hoe ons alma mater groei en van krag tot krag gaan.
| Naam: jaques van wyk | MY URL: Visit Me |
| My Email: Email Me | Dorp: leyton,london |
Kommentaar:
lekker om iets van die huis af te sien hier in 'n baie koue land. baie geluk met al die babatjies. e-mail my asseblief met nog nuus, indien wel, baie groete, liefde en sterkte vir die nuwe jaar. '00
| Naam: Fanus Johnson | MY URL: Visit Me |
| My Email: Email Me | Dorp: Pretoria |
Kommentaar:
HSH op die Web ? Wow !!! Ek is bly om 'n paar bekende gesigte op die personeel te sien. Groete aan al die bekendes !!
Class of 79
| Naam: Reinard Wessels | MY URL: Visit Me |
| My Email: Email Me | Dorp: Virginia |
Kommentaar:
Goeie webtuiste! Henties bly bo!!
| Naam: Nick du Plessis | MY URL: Visit Me |
| My Email: Email Me | Dorp: Durban |
Kommentaar:
Matric '79. Great site,
| Naam: Hannelie van der Merwe | MY URL: Visit Me |
| My Email: Email Me | Dorp: Oos Londen |
Kommentaar:
Jaar na jaar word skoolfoto's trots rondgestuur om die nefies en niggies se prestaties te deel met die res van die familie.
Dus was dit 'n groot vreugde om hierdie jaar eerstehands die foto's te sien en toe sommer die url aan die res van die familie te stuur. Dankie tegnologie!! En doen so voort Nic en Heinrich Erasmus, ons is trots op julle

| Naam: Bernard van der Walt | MY URL: Visit Me |
| My Email: Email Me | Dorp: Excelsior |
Kommentaar:
Puik Danie. Baie geluk met hierdie mylpaal. Ek glo dat baie werk en aandag in die ontwikkeling van julle webtuiste moes gaan. Ook geluk aan Helen van Eeden.
Voorwaar 'n prestasie en lekker om van julle skool te lees.
Geluk met die nuwe aankomeling.
Ook,groete aan Lynn.
Bernard van der Walt (Excelsior)
083 351 3894
| Naam: Webmeester |
| MY URL: Visit Me |
| Dorp: Hennenman |
Kommentaar:
Die vorige gasteboek het ongelukkig in die kuberruimte verdwyn! Skryf gerus julle idee's oor die webblad neer.